NEW PAINTINGS / NUWE WERKE
Most of these watercolours come with mountings – although some are framed.
Measurements are given in cm and do not include the mounting or frame.
Landscapes / Landskappe Still life / Stillewes Portraits / Portrette
Nudes / Naakstudie More Sold paintings – waterverwe verkoop

Lenteboom/Waterbeach. 50×30. SOLD

Ligene. 24 x 16 (framed) R2800

Waskom / framed, 25×32 cm R2000

Papawers/ Poppies. Mounted. framed, 25×32 cm R1400

Geel irisse / Yellow iris. framed, 25×32 cm R1500

Sierwingerd. 62×45 cm. (framed) R5000

Drie eende & irisse. (Three ducks & iris) 50x31cm framed R2500

bloublom/blue flower. 50×30 cm SOLD

Herfs. (Autumn) 68×50 cm framed R4000

Late autumn/ Laaste herfs. Framed.(64x42cm) SOLD

Irisse (43×32 cm) framed. SOLD

Aphrodite (50x36cm) framed. Granulated watercolor R2000
Other paintings for sale/ ander skilderye te koop:
Landscapes / Landskappe Still life / Stillewes Portraits / Portrette
Nudes / Naakstudie More Sold paintings – waterverwe verkoop
Painting is not depiction, writing is not description - George Braque
*
Send an email if you would like to buy a watercolour painting.
Stuur ‘n e-pos indien jy ‘n waterverf skildery wil aankoop.
Simplicity in art is not at all simple to achieve - Otto Weiss
Baie nice.
Ek is aangenaam verras! Baie mooi landskappe.
Baie mooi!!!
Die styl en hantering van kleur spreek my sterk aan.
Me Joubert, ek het egter ‘n ander versoek. Ek wil dringend graag ‘n kopie van u Klipkus bekom. Ongeag die toestand van die boek, solank dit maar volledig is. Kan u my op een of ander spoor sit, asb? Groetnis.
Ek hou baie van Melancholie en die herfsblaar-reeks. Die kleure is pragtig.