Exhibitions/Uitstallings

2012

Marlise Joubert sal 15 nuwe werke lewer met die groepsuitstalling Die landskap van vrouwees by die Grevilleas Galery in Wellington.  Marieke Prinsloo, Katrine Claasens en andere vier vrouwees met hulle kreatiwiteit. Hierdie uitstalling is ter bewusmaking van borskanker-maand. Opening: Saterdag 6 Oktober, 11:00 en die uitstalling duur tot 15 November.

*

Marlise Joubert  will be exhibiting 15 new works at the Grevilleas Gallery in Wellington, South Africa in the exhibition “Die landskap van vrouwees” with others like Marieke Prinsloo and Katrine Claassens. The opening is on 6th of October 2012 at 11:00 and ends on the 15th of November 2012.

2012

Deelname aan lede-uitstalling van die Kunsvereniging Stellenbosch / Arts Association Stellenbosch, Sasol Kunsmuseum, Van Ryneveldstr 52, Stellenbosch. Opening op 9 Junie 2012.

2012

PJ Olivier Kunssentrum/Art Centre Stellenbosch: Marlise Joubert – Watergrepe ‘n Solo uitstalling met 47 werke het plaasgevind vanaf 17 April – 24 April, 2012.

Openingsrede by Watergrepe op 17 April 2012

Foto’s van openingsaand/Pictures

 

2009

ABSA KKNK 

Marlise Joubert – Wat die water onthou.  ‘n Solo-uitstalling met 40 akwarelle het plaasgevind tydens die KKNK op Oudtshoorn vanaf die 4 tot 11 April 2009 in die Prince Vincent Gebou.

Louis Esterhuizen, Marlise Joubert, Marcelle Olivier en Robert Schumann

Kyk hier na meer foto’s van die KKNK uitstalling/more pictures here!

 

2008

MARLISE JOUBERT – Wat die water onthou. Breytenbach Sentrum.

Wellington. 2 –30 Oktober 2008

Marlise:  “Die skilderye gaan oor alles moontlik ‘wat die water onthou’ en aan my oordra.  Ek skilder stillewes, naakstudies, landskappe, portretstudies, geboue, sonars van babas, ens. Trouens, enigiets wat my op daardie kreatiewe moment inspireer of meevoer. Ek eksperimenteer ook graag met verskillende waterverftegnieke. Om waterverf te beheer is egter veel moeiliker as olieverf of akriel, en juis daarom is dit so ’n uitdagende en verrassende medium vir my.”   

Foto’s van die Openingsaand van kunsuitstalling op die 2de Oktober 2008

Photos of the Exhibition at the Breytenbach Sentrum, Wellington