Category Archives: Kortverhale

Om oor George te praat

 Om oor George te praat [Voorstudie vir ‘n radiodrama] deur Marlise Joubert     KARAKTERS: 4   Marlise                         Ouer vrou. Voltydse skrywer en skilder. Middeljare verby. Melankoliese stem. Passievol, meelewend.Soms onseker. Louis                            Ouer man. Digter en boekwinkelbestuurder. In sy … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment

Sokkies van dwergies

 Sokkies van dwergies -Marlise Joubert- Sneeuwitjie en haar sewe dwergies is nie meer die oulike storie waarna jy grootoog geluister het as kind nie. Nee. Deesdae spring sneeuwitjie met lang vlymskerp tande en stoute wurmagtige dwergies sommer eensklaps uit jou … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Sokkies van dwergies

Die uitstappie

Die uitstappie -Marlise Joubert-   Sy het haar voosgewaste japonnetjie stywer om die lyf getrek en my genooi om te sit. Sy was te moeg om koffie te maak en ek moes self inspring. “Dat ek nog lewend in hierdie … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Die uitstappie

Op die oewer tussen riet

Op die oewer tussen riet -Marlise Joubert- Vir bykans ‘n jaar lank het ek beweeg tussen die jillende monde van laerskoolkinders. Hulle hande soos mossies of meeue. Miskien eerder windpompe wat verwoed draai, selfs al is daar geen sweem van … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Op die oewer tussen riet

Die kinkel in die kolon

Die kinkel in die kolon -Marlise Joubert- Die kolon is beslis nou nie ’n deel van ons anatomie wat ‘n digter sommer sal gaande maak nie! Maar toe ek na ’n sonarfoto kyk van my eie kolonoskopie, en die ligpienk … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Die kinkel in die kolon

Onder ‘n moerbeiboom

Onder ʼn moerbeiboom -Marlise Joubert- Só is dit dan! Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ʼn Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes. … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment

Die gekneusde ster

Die gekneusde ster -Marlise Joubert-             Skuins oorkant my het die groot vrou op haar wit bed gelê.          Die gordyne was oopgetrek en ek kon haar gesig nou beter sien. Effens opgehewe, haar … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment

Op die Waagplein

Op die Waagplein – Marlise Joubert – Ek het lanklaas iets van jou gehoor. My man het melding gemaak, net terloops, van jou e-posbrief – reeds maande terug – wat die troue van jou seun, Balt, in die klein stad … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment

Koninkie in ons tuin

Koninkie in ons tuin -Marlise Joubert- Ek vermoed dit in die afgewaterde kleure van die lug, die voue van stiltes tussen die Bolandse berge. Die hitte van ʼn someraand wat die dakke laat kraak en krimp en in die tuine … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | 1 Comment

Die vierde wedren

Die vierde wedren –  Marlise Joubert – Ek het die helmet vir Pa aangegee. Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met U krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment