SEARCH
Categories
Comments/Kommentare
- Louis Jansen van Vuuren on Openingstoespraak by Kunstentoonstelling: Watergrepe
- Charl Cilliers on Openingstoespraak by Kunstentoonstelling: Watergrepe
- Marlise Joubert on Poems/Translations
- Glen Sorestad on Poems/Translations
- Stefan on Koninkie in ons tuin
Archive/Argief
Daily Archives: 31 December 2011
Tussen stokroei en Pims weer tuis
Tussen stokroei en Pims weer tuis
-Marlise Joubert-
Dis begin-somer. En niks kan my of die somer stuit nie.
Met voosgetrapte leersandale bevind ek my na ‘n reis deur vele stede van die Lae Lande, skielik op ‘n rivier in die middel van Oxford, daardie ou Engelse stad propvol oker klip-kolleges, uitgebeitelde toringkies, dawerende klokke en kore in [...]
Onder ‘n moerbeiboom
Onder ʼn moerbeiboom
-Marlise Joubert-
Só is dit dan!
Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ʼn Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes.
Ek staan ingedruk tussen ʼn onbekende bruin vrou voor my en ʼn man agter my. Leun teen die kalkwit [...]

