Tag Archives: Marlise Joubert rubriek

Sokkies van dwergies

 Sokkies van dwergies -Marlise Joubert- Sneeuwitjie en haar sewe dwergies is nie meer die oulike storie waarna jy grootoog geluister het as kind nie. Nee. Deesdae spring sneeuwitjie met lang vlymskerp tande en stoute wurmagtige dwergies sommer eensklaps uit jou … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Sokkies van dwergies

Op die oewer tussen riet

Op die oewer tussen riet -Marlise Joubert- Vir bykans ‘n jaar lank het ek beweeg tussen die jillende monde van laerskoolkinders. Hulle hande soos mossies of meeue. Miskien eerder windpompe wat verwoed draai, selfs al is daar geen sweem van … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Op die oewer tussen riet

Die kinkel in die kolon

Die kinkel in die kolon -Marlise Joubert- Die kolon is beslis nou nie ’n deel van ons anatomie wat ‘n digter sommer sal gaande maak nie! Maar toe ek na ’n sonarfoto kyk van my eie kolonoskopie, en die ligpienk … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Die kinkel in die kolon

Koninkie in ons tuin

Koninkie in ons tuin -Marlise Joubert- Ek vermoed dit in die afgewaterde kleure van die lug, die voue van stiltes tussen die Bolandse berge. Die hitte van ʼn someraand wat die dakke laat kraak en krimp en in die tuine … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | 1 Comment