Category Archives: Kortverhale

Koninkie in ons tuin

Koninkie in ons tuin
-Marlise Joubert-

Ek vermoed dit in die afgewaterde kleure van die lug, die voue van stiltes tussen die Bolandse berge. Die hitte van ʼn someraand wat die dakke laat kraak en krimp en in die tuine wat roep na reën.  Ek vermoed dit in die laaste rooi snawels van aarbeie langs die wingerdland […]

Posted in Kortverhale | Tagged | 1 Comment

Die vierde wedren

Die vierde wedren
–  Marlise Joubert –
Ek het die helmet vir Pa aangegee.
Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met U krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Igor het langs my […]

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment