Publikasies deur / publications by the author, Marlise Joubert
’n Boot in die Woestyn, Perskor, 1971
Domus, Tafelberg, 1973
So ver en verder, Perskor, 1976
Klipkus, Tafelberg, 1978
Rode Granaat (Dutch translation of Klipkus), Anthos, Amsterdam, 1979
Ontruiming, Haum Literêr, 1986
Oranje Meraai, Tafelberg, 1996
Lyfsange, Protea Boekhuis, 2001
Ateljee van Glas, Protea Boekhuis, 2004
Versindaba 2006, Protea Boekhuis, 2006
Passies en Passasies, Protea Boekhuis, 2007
Versindaba 2007, Protea Boekhuis, 2007
Versindaba 2008, Protea Boekhuis, 2008
Versindaba 2009, Protea Boekhuis, 2009
Splintervlerk, Protea Boekhuis, 2011
*
VERTALINGS van kinderboeke.
1. My eerste Woordeboek. ‘n 1000 woorde. Struik, 1987.
2. Die reënvoëls. Struik, 1988.
3. Afrika stories. Struik, 1988.
4. Hongerspieël. Haum, 1989.
5. Verhale uit die Skatkis van Shakespeare. Haum, 1990.
ANDER:
1. Gedigte in Die Kol, Jrg. 1, 5, 1969; gedigte in Contrast, Nov. 1968, Aug. 1969, Junie 1970, Feb. 1971.
2. Kortverhaal: in Contrast, Des. 1978; kortverhaal in Die Transvaler, 10 Feb. 1979; en 25 April 1981. Verskeie ander kortverhale in rooi rose tussen 2000 en 2009.
3. Gedig in Junior, asook Senior Verseboek saamgestel deur DJ Opperman, Tafelberg Uitg. 1978.
4. Gedigte in Groot Verseboek saamgestel deur DJ Opperman, Tafelberg Uitg. 1978.
5. Kortverhaal: Perskor Literêre Dagboek, 1987.
6. Gedigte in Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. H & R, 1986
7 Kortverhaal in First Copy, tydskrif deur die Kreatus Kunsvereniging, U.S., 1990
8. Kortverhaal: in De Kat, Aug. 1989.
9. Die bibliotekaresse en die rowers. ‘’n Verwerking van ‘n verhaal deur M Mahy na ‘n toneelstuk. Opgevoer deur Senior Drama-leerlinge van die Laerskool Eikestad, Stellenbosch, 1990.
10. Kortverhaal in: Vrou-mens, Tafelberg, 1992.
11. Gedigte in Bloeityd, Tafelberg, 1994.
12. Gedigte in Poskaarte, Tafelberg, 1997.
13. Gedig in Majesteit, die Kat, Tafelberg, 1998.
14. Gedigte in Sy sien webbe roer, Human & Rousseau, 1999.
15. Gedigte in Tydskrif vir Letterkunde, no1, 1999
16. Gedig in Die Afrikaanse Poësie, saamgestel deur Komrij, 2000
17. Gedigte in Groot Verseboek, saamgestel deur André P. Brink. 2000
18. Gedigte in Nuwe Verset, saamgestel deur Protea Boekhuis, 2000
19. Gedigte in Versindaba 2005, Protea Boekhuis, 2005
20. Gedigte in Versindaba 2007. Protea Boekhuis, 2007
21. Gedig in Vonkverse 2, Best Books, 2011
22. Gedigte in Groot Verseboek, saamgestel deur André P. Brink. 2008
23. Gedigte op http://versindaba.co.za




