Monthly Archives: January 2012

Sokkies van dwergies

 Sokkies van dwergies -Marlise Joubert- Sneeuwitjie en haar sewe dwergies is nie meer die oulike storie waarna jy grootoog geluister het as kind nie. Nee. Deesdae spring sneeuwitjie met lang vlymskerp tande en stoute wurmagtige dwergies sommer eensklaps uit jou … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Sokkies van dwergies

Die uitstappie

Die uitstappie -Marlise Joubert-   Sy het haar voosgewaste japonnetjie stywer om die lyf getrek en my genooi om te sit. Sy was te moeg om koffie te maak en ek moes self inspring. “Dat ek nog lewend in hierdie … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Die uitstappie

Op die oewer tussen riet

Op die oewer tussen riet -Marlise Joubert- Vir bykans ‘n jaar lank het ek beweeg tussen die jillende monde van laerskoolkinders. Hulle hande soos mossies of meeue. Miskien eerder windpompe wat verwoed draai, selfs al is daar geen sweem van … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Op die oewer tussen riet

Die kinkel in die kolon

Die kinkel in die kolon -Marlise Joubert- Die kolon is beslis nou nie ’n deel van ons anatomie wat ‘n digter sommer sal gaande maak nie! Maar toe ek na ’n sonarfoto kyk van my eie kolonoskopie, en die ligpienk … Continue reading

Posted in Kortverhale | Tagged | Comments Off on Die kinkel in die kolon