Daily Archives: 30 December 2011

Die gekneusde ster

Die gekneusde ster
-Marlise Joubert-

            Skuins oorkant my het die groot vrou op haar wit bed gelê.
         Die gordyne was oopgetrek en ek kon haar gesig nou beter sien. Effens opgehewe, haar oë toe.   Ek het gewonder of sy nog slaap of miskien net sommer lê, steeds half weggesink onder […]

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment