Daily Archives: 28 December 2011

Die vierde wedren

Die vierde wedren
-  Marlise Joubert -
Ek het die helmet vir Pa aangegee.
Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met U krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Igor het langs my [...]

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment

Deine schöne Gestalt

Deine schöne Gestalt
-Marlise Joubert-
Hy was nooit van hierdie wêreld nie.
Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonsde bougainvillaeas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bo-dorp al om die ander uur hulle vee-ritmes laat klink.
As hy was, sou ek seker [...]

Posted in Kortverhale | Tagged | Leave a comment