SEARCH
Categories
Comments/Kommentare
- Stefan on Koninkie in ons tuin
- Elrine on Landscapes/ Landskappe
Archive/Argief
Monthly Archives: December 2011
Tussen stokroei en Pims weer tuis
Tussen stokroei en Pims weer tuis
-Marlise Joubert-
Dis begin-somer. En niks kan my of die somer stuit nie.
Met voosgetrapte leersandale bevind ek my na ‘n reis deur vele stede van die Lae Lande, skielik op ‘n rivier in die middel van Oxford, daardie ou Engelse stad propvol oker klip-kolleges, uitgebeitelde toringkies, dawerende klokke en kore in [...]
Onder ‘n moerbeiboom
Onder ʼn moerbeiboom
-Marlise Joubert-
Só is dit dan!
Hier staan ek. In die tou van die werkloses. ʼn Lang tou wat lui om die kantoorhoeke afslang na die sykant van die landdroshof – die afgedanktes, die pakkettiele, die geraktes.
Ek staan ingedruk tussen ʼn onbekende bruin vrou voor my en ʼn man agter my. Leun teen die kalkwit [...]
Die gekneusde ster
Die gekneusde ster
-Marlise Joubert-
Skuins oorkant my het die groot vrou op haar wit bed gelê.
Die gordyne was oopgetrek en ek kon haar gesig nou beter sien. Effens opgehewe, haar oë toe. Ek het gewonder of sy nog slaap of miskien net sommer lê, steeds half weggesink onder [...]
Op die Waagplein
Op die Waagplein
- Marlise Joubert -
Ek het lanklaas iets van jou gehoor.
My man het melding gemaak, net terloops, van jou e-posbrief – reeds maande terug – wat die troue van jou seun, Balt, in die klein stad Kampen langs die Ijselmeer, beskryf het. Hy sou die brief vir my wys, maar soos dikwels het hy [...]
Koninkie in ons tuin
Koninkie in ons tuin
-Marlise Joubert-
Ek vermoed dit in die afgewaterde kleure van die lug, die voue van stiltes tussen die Bolandse berge. Die hitte van ʼn someraand wat die dakke laat kraak en krimp en in die tuine wat roep na reën. Ek vermoed dit in die laaste rooi snawels van aarbeie langs die wingerdland [...]
Die vierde wedren
Die vierde wedren
- Marlise Joubert -
Ek het die helmet vir Pa aangegee.
Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met U krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
Igor het langs my [...]
Deine schöne Gestalt
Deine schöne Gestalt
-Marlise Joubert-
Hy was nooit van hierdie wêreld nie.
Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonsde bougainvillaeas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bo-dorp al om die ander uur hulle vee-ritmes laat klink.
As hy was, sou ek seker [...]
Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen – biography & poems/ biografie en gedigte
Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen was born in Welkom (Free State). He studied at the the University of the Orange Free Statefrom 1974 to 1978 (BA and HDE). He furthered his studies through UNISA (BA Hons in 1983). A number of his poems have been published on [...]
Posted in Gedigte
Tagged Louis Esterhuizen, Louis Esterhuizen biografie en gedigte, Louis Esterhuizen vertalings in Engels, wat die water onthou
Comments Off
Sold / Verkoop
Some watercolor paintings sold
Waterwerwe reeds verkoop (slegs enkeles word hier vertoon).
Wind pace. Windvaart. 49×69. Sold
Landscape with mountain/ Landskap met berg. Sold/ Verkoop
Musikante/Musicians, Praag. – Sold/Verkoop
Riana se stoep – Sold/Verkoop
Waterspel/Waterplay. – Sold/Verkoop
Masker – Sold/Verkoop
Farm gate/ Plaashek. Sold/ Verkoop
Nude study in blue. Naakstudie in blou. 50×35. Sold
Woman at window. Vrou by venster. 50×37. [...]
Nudes / Naakstudies
Watercolour paintings for Sale /
Waterverwe Te Koop - Nudes / Naakstudies
Most of these watercolours come with mountings – although some are framed. Measurements are given in cm and do not include the mounting or frame.
Vrou voor venster/ Woman at window. 29×36. Framed
Sunbathing. Sonbad. 33 x 33 Framed
Nude study/ Naakstudie. 53×37. Framed
Nude study with [...]
Posted in Nudes
Tagged naak studies waterverwe, warercolour nudes marlise joubert, watercolor nudes
Leave a comment

